Modulekode | BGN 155 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Die module fokus op hormoonstruktuur, die meganisme van hormoonwerking en funksie van die onderskeie endrokrienekliere van die mens. Die funksie en samestelling van heelbloed, produksie en funksie van leukosiete, eritrosiete en trombosiete; die verskillende bloedgroepe; en die niere se funksie in bloedsuiwering en beheer van bloedvolume by die mens. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App